Manne juig oor virus se stok in hul wiel

Tanja Bause
Die vriende Koen Verstappen(35) en Jelle Adams (29) is tans in Namibië nadat hulle sowat ’n jaar en ses maande gelede uit België vertrek het om met hulle fietse deur die wêreld te ry. Afrika was nooit by hulle planne ingesluit nie, maar weens die Covid-19-pandemie en lande wat hulle grense toegemaak het, was dit die enigste opsie. Die mans is 19 000 kilometer en 27 lande later nie ’n minuut spyt oor die noodgedwonge verandering aan hul reisplanne nie. Lees meer hieroor op bl. 4 & 5. Foto Verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!