Maré sy klub se kampioen
Resiesduiwe
Die Windhoek Resiesduifklub het die afgelope naweek sy laaste wedvlug vir die jaar oor 673 kilometer vanaf Ariamsvlei gehou.
Hennie Maré se wenduif in die wyfie-kampioenskap het ’n gemiddelde spoed van 1237 meter per minuut gehandhaaf.
Die mannetjie-kampioenskap se wenduif van Nico Grundeling het 1237 m/minuut as gemiddelde snelheid behaal.
Ter afsluiting van die jaar het Hennie Maré die klubkampioenskap vir 2016 ingepalm, met Marius van Zyl in die tweede plek en Dieter Lucks algeheel derde.
Die plekke vanaf Ariamsvlei is soos volg behaal:
WYFIE-KAMPIOENSKAP
Hennie Maré: 1.
Dieter Lucks: 2, 3, 4, 8.
M&B van Zyl I: 5, 6, 7, 9, 10.
MANNETJIE-KAMPIOENSKAP
Grundeling Hokke I: 1, 4, 6.
Dieter Lucks: 2, 3.
M&B van Zyl I: 5.
Hennie Maré: 7.
Leon Stoop: 8, 9.
PW Riverfoods: 10.
Belangstellendes is welkom om op die webblad www.wrdknam.com op die hoogte van die klub se bedrywighede te bly.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie