Marais weer Sandman se tier
Marais weer Sandman se tier

Marais weer Sandman se tier

Triathlon
Tielman van Lill
Tielman van Lill

Conrad Marais het gister die elite-mansafdeling in die ultra-afstand (1,9 kilometer swem, 90 km fietsry, 21,1 km hardloop) van die 14de FNB Sandman-triathlon in Swakopmund vir die derde agtereenvolgende jaar in 4 uur 35 minute gewen. Foto Facebook/OTB Sport

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer