Mariental laat waai vir NTY2017
Met honderde stemme wat gister op Mariental ingerol het, bly net drie dae oor om die Suide se finalis vir dorp van die jaar 2017 te bepaal.
Die uitvoerende hoof van Mariental se munisipaliteit, mnr. Paul Nghiwelepo, het ’n beroep op inwoners gedoen om hul stemme uit te bring. Namibia Media Holdings se aktiveringspan het ook stemme by Hoërskool Mariental gewerf.
Môre word Keetmanshoop besoek.
Onthou om teen Vrydag jou stem uit te bring. Kyk hoe op bl. 9.
Ander vennote vir NTY 2017 is Nedbank Namibia, Coca-Cola, Waltons, Mondi Rotatrim, die African Leadership Institute (ALI), Pupkewitz Nissan, Vivo Energy/Shell en Kanaal 7.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie