Maritieme kenners besoek hoofstad
Maritieme kenners besoek hoofstad

Maritieme kenners besoek hoofstad

Augetto Graig
Maritieme sekuriteitsbeamptes en –kenners van 25 Afrikalande besoek Windhoek vandeesweek.

Hulle woon die tweede werkwinkel van Amerika se Afrika-sentrum vir strategiese studies oor maritieme veiligheid en sekuriteit by.

Mnr. Peter Lord, adjunkhoof van die Amerikaanse ambassade se sending in Namibië, sê sy land werk al lank met Afrikalande saam om beheer oor hul seegebied te versterk.

Foto Augetto Graig

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!