Markdag in Macadamstraat
Markdag in Macadamstraat

Markdag in Macadamstraat

Lloyd Zandberg
Dis weer tyd vir die gewilde Macadam-mark wat op Vrydag 6 April by die ou Grüner Kranz-kompleks plaasvind.

Die Macadam-mark is 'n inisiatief wat deur van die huurders van die ou kompleks begin is, met die doel om 'n ontspanne en feestelike atmosfeer te skep.

Inwoners van Windhoek verwys na hierdie mark as een van die bestes wat tans beskikbaar is.

By die mark sal verskeie besighede in die kompleks oop wees en onder meer goedere en aktiwiteite beskikbaar stel.

Daar sal ook geselekteerde stalletjies wees wat opwindende produkte aanbied.

Ideaal vir geskenke en vakansie-inkopies! Handgemaakte goedere, juweliersware, kunswerke en potplante sal by die mark beskikbaar wees. Verversings is ook beskikbaar.

Die Macadam-mark begin om 16:00 en sluit 21:00.

Toegang is gratis. Besoek hul Facebook-bladsy vir meer inligting.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!