Massiewe gholf die naweek
Massiewe gholf die naweek

Massiewe gholf die naweek

Elf lande se verteenwoordigers ding mee vir ’n uiters gesogte titel.
Tielman van Lill
Tielman van Lill

Die jaarlikse Windhoek Lager Africa Jacket-kampioenskap en Windhoek Lager Suid-Afrikaanse Internasionale Parespel-kampioenskap word vanaf vandag by die bane van Omeya en die Windhoek Gholf en Buiteklub aangebied.

Vanjaar is die vierde keer dat dié gesogte amateurtoernooi deur Windhoek Lager aangebied word. Hoewel die kompetisie klein begin het, het dit intussen sy kinderskoene ontgroei en elf Afrika-lande neem elk met drie mans- en een vrouespeler deel.

Die mans neem volgens voorgee in die drie afdelings (A, B en C) deel, terwyl die vroue op hul eie die stokke swaai.

• Die SA internasionale parespelkampioenskap is verlede jaar vir die eerste keer in Namibië aangbebied nadat Windhoek Lager die borgskap in 2016 by FNB oorgeneem het. Nadat die 24 pare vandag by Omeya twee rondes afgehandel het, sal hulle vanaand ’n prysuitdeling by die Buiteklub bywoon en môreoggend by die Windhoek Gholfklub vir die laaste dag afslaan.

Die wenners en die naaswenners sal later vanjaar in Spanje aan die 19de internasionale parespel-kampioenskap deelneem wat verlede jaar deur Clint Payton en John Burton van die VSA in Denia, Costa Blanca, gewen is. Mark Roux en Jeanne Koegelenberg van Suid-Afrika het die eerste plek met slegs een enkele punt misgeloop, terwyl Nico van der Westhuizen en Johan Groenewald die derde plek met Paul Jenkinson en Andy Bettney van Engeland gedeel het.

Die Africa Jacket-kampioenskap is ’n indrukwekkende geleentheid met spelers wat mekaar tot die laaste putjie opdreun. In 2016 is Aaron Simfukwe (junior) van Zambië as die groot kampioen aangewys nadat hy die A-afdeling oorheers het. Hy sal vandag terug wees om sy 2016-titel te verdedig.

Dit was die tweede keer dat ’n speler van Zambië as kampioen bekroon is en dit sal interessant wees om te sien of Simfukwe dieselfde as verlede jaar kan vermag.

Beide toernooie sluit môreaand met ’n gala-dinee en prysuitdeling by die Buiteklub af wat me. Agnes Tjongerero, adjunk minister van sport, jeug en nasionale diens as eregas sal bywoon. Trevor Dodds, ou Namibies gholfbreker is ook daar om sy ervaring met die gehoor te deel.

Die spelers wat aan die Africa Jacket-toernooi gaan deelneem is:

Botswana: Diane Lucas (A-afdeling), Thuso Sefawe (B), Walter du Plessis (C) en Ouname Mhotsha (vroue).

Kenia: Anthony Murage (A), Richard Wanjalla (B) Ben Omuodo (C) en Esther Chumo (vroue)

Mauritius: Rakesh Channoo (A), Siven Parianen (B), Sonny Lun Sang Wong (C) en Kamla Beeharry (vroue).

Namibië: Likius Nande (A), Willie van Zyl (B) Toaday Gurirab (C) en Wilna Bredenhann (vroue).

Seychelle: Jerry Jean-Baptiste (A), Antoine Figaro (B), Vishal Sewraj (C) en Margaret Pragassen (vroue).

Suid-Afrika: Michael Hamilton Cowie (A), Johan Jerling (B), Leon van der Walt (C) en Lynette McLoughlin (vroue).

Swaziland: Willard Mkhwanazi (A), Wandile Ntombini (B), Ncamiso Matse (C) en Phumlile Zwane (vroue).

Tanzanië: Victor Joseph (A), Joseph Tango (B), Dickson Sika (C) en Victoria Elias (vroue).

Uganda: Tadeo Gaita (A), Otto Orach (B), David Musisi (C) en Eva Magala (vroue).

Zambië: Aaron Simfukwe (A), Yancey Sikelo (B), David Mensah (C) en Dolly Mbambara (vroue)

Zimbabwe: Rasheed Mohamed (A), Salimu Karemela (B), Victor Suerga (C) en Batsirai Tilowakuti (vroue).

Die SA pare se spanne:

1. Jaco van der Walt/Derek Swift (Randpark Gholfklub).

2. Nel Fourie/Martin Goosen (Kuilsrivier).

3. Johan Breytenbach/Nic Hellberg (Eagle Canyon).

4. Ignatius Maas/Hugo Voslee (Wesselsbron).

5. Emir en Michal Rehr (Mosselbaai).

6. Jaco en Shaheen Martinus (Erinvale).

7. Mike Wardle/Dylan Keylock (Royal J&K).

8. Jaco Taljaard/Piet Beukes (Schoemanpark).

9. Fred Kieks/Carel Nel (Stellenbosch).

10. Frans Coetzer/ Hansie Pelser (Jackal Creek).

11. Deon Nel/Rudi Barnard (Walmer).

12. Davel le Roux/Johan Steyl (Kuilsrivier).

13. Rishaad Singh/Kenneth Murray (Prince’s Grant).

14. Phil Horowitz/Johann Harmse (Shark River).

15. Hendrik Terblanche/Stephen Loubser (Stellenbosch).

16. Jacques Mulder/Chris Willemse (Lydenburg).

17. Dewald Niemandt/David Reeder (Atlantic Beach).

18. Mark Angel/Larry Southwood (Durban).

19. Anthony Singleton/Ferdi Heyneke (Royal J&K).

20. Juan Morrison/Anton van Niekerk (Kuilsrivier).

21. Dion de Graaf/Stathy Diamandis (Royal J&K).

22. Neil Cowie/Bryan Lones (Oos Londen).

23. Michelle Cockrell/Jaco Basson (Bergrivier).

24. Geoff en Noelle Taylor (Prince’s Grant).

Kommentaar

Republikein 2024-09-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Fidelity ADT Lions 14 vs 16 Hollywoodbets Sharks XV Rugby Championship: Argentina 29 vs 28 Springboks | Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: Manchester City 2 vs 2 Arsenal | Brighton 2 vs 2 Nottingham Forest | Crystal Palace 0 vs 0 Manchester United | Tottenham Hotspur 3 vs 1 Brentford | Southampton 1 vs 1 Ipswich Town | Liverpool 3 vs 0 Bournemouth | Leicester City 1 vs 1 Everton | Fulham 3 vs 1 Newcastle | Aston Villa 3 vs 1 Wolves | West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Real Betis 1 vs 2 Mallorca | Rayo Vallecano 1 vs 1 Atletico Madrid | Villarreal 1 vs 5 Barcelona | Athletic Club 3 vs 1 Celta Vigo | Getafe 1 vs 1 Leganés | Real Madrid 4 vs 1 Espanyol | Valencia 2 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 1 Las Palmas | Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad SerieA: Inter Milan 1 vs 2 AC Milan | AS Roma 3 vs 0 Udinese | Monza 1 vs 2 Bologna | Fiorentina 2 vs 1 SS Lazio | Lecce 2 vs 2 Parma | Juventus 0 vs 0 Napoli | Venezia 2 vs 0 Genoa European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford English Championship: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford #REF! Currency: GBP to NAD 23.06 | EUR to NAD 19.22 | CNY to NAD 2.46 | USD to NAD 17.3 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.93 | USD to AOA 929.24 | USD to BWP 13.15 | USD to EGP 48.62 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.07 | USD to ZAR 17.3 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1845.32 Up +0.73% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14269.55 Up +0.16% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31022.54 Down -0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 632.12/OZ UP +0.22% | Copper US$ 4.43/lb UP +2.44% | Zinc US$ 2 978.80/T UP 3% | Brent Crude Oil US$ 75.70/BBP UP +1.78% | Platinum US$ 966.86/OZ UP +0.92% #REF!