Mededingingskommissie vra insette
Mededingingskommissie vra insette

Mededingingskommissie vra insette

Augetto Graig
Die Namibiese Mededingingskommissie (NaCC) versoek die publiek om voor 12 Junie skriftelike insette oor die samesmelting van verskeie maatskappye te lewer wat die kommissie tans ondersoek.

Die koop van Schwenk Namibië se Ohorongo-sementaanleg deur Singapoer se International Cement Group word ondersoek.

Die NaCC ondersoek ook die transaksie tussen Rembo en die Otjimakuru-wildmaatskappy vir die besit van die luukse Erindi- private wildreservaat.

Die kommissie moet ook ’n besluit oor Allegrow, wat aan Eos Capital behoort, se oorname van Avbob neem.

Insette oor dié en ander transaksies wat die NaCC ondersoek, moet aan die direkteur van samesmelting en verkryging by die Namibiese Mededingingskommissie, Posbus 2104, Windhoek, gerig word, of by Onafhanklikheidsrylaan by BPI House se kantoor ingehandig word.
Die NaCC kan ook by (061) 224 622 geskakel word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!