Mediavryheid: Geingob sê Nam kan wêreld se nr. 1 word
Die Redakteursforum van Namibië het by die plaaslike viering van Wêreldpersvryheiddag verskeie veranderinge aan die etiese kode vir die Namibiese media aangekondig en spesiale erkenning aan 'n Afrika-kollega en die media- ombudsman verleen.
Namibië moet volgens dr. Hage Geingob nie net tevrede wees met die beste posisie in Afrika op Reporters without Borders se ranglys vir mediavryheid nie, maar moet strewe om die he
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie