Meesterakkerbouer is vanjaar van Grootfontein
Meesterakkerbouer is vanjaar van Grootfontein

Meesterakkerbouer is vanjaar van Grootfontein

Mariana Balt
Mnr. André Compion van die plaas Ghaub in die Grootfontein-omgewing is vanjaar as die Meesterakkerbouer Droëland aangewys. Die jaarlikse ledevergadering en 'n inligtingsdag is onlangs by hom op sy plaas gehou en tydens dié geleentheid is die trofee ook aan hom oorhandig.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer