Meghan is swanger
Meghan is swanger

Meghan is swanger

Kensingtonpaleis het in 'n twiet bevestig Meghan (37), hertogin van Sussex, is swanger. Die baba word volgende jaar in die Britse lente verwag.

Sy en haar man, prins Harry, het gisteroggend in Sydney aangekom, nadat hulle die nuus glo Vrydag aan Koningin Elizabeth en ander senior lede van die koninklike familie bekend gemaak het. Dit was toe die familie in Windsor bymekaar gekom het vir prinses Eugenie se troue die volgende dag, berig die BBC.

Hulle gaan binne die volgende twee weke meer as 70 afsprake in Australië, Fidji, Tonga en Nieu- Seeland nakom. Die egpaar is op 19 Mei vanjaar getroud. Die baba sal prins George en prinses Charlotte se eerste nefie of niggie wees. Foto Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!