Megs Care su00ea dankie
Megs Care su00ea dankie

Megs Care sê dankie

Ronelle Rademeyer
Die organisasie Megs Care het einde verlede jaar in die Katolieke saal in Khomasdal vir die bejaardes en behoeftige mense ‘n Kersete gehou. By die feestlike geleentheid is ’n heerlike maaltyd aan almal voorgesit en ter afsluiting het elkeen ‘n kospakkie ontvang. Megs Care bedank die volgende sakeondernemings hartlik vir skenkings wat gemaak is: DM Motors, Laerskool Rocky Crest, Namibia Dairies, Beukes Spar, Twizza, Khomasdal Motor Spares, ELK Khomasdal, Nambil Meat Supplies, Shoprite, Namib Meulens, Groenewaldt Bouers, Elso Holdings, Wings, O.K.G. Foods, Vita Juice, Mammas, Freddy Hirsch, en Ready Bites.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!