Mej. Namibië – die kroning
Die Mej. Namibië-kompetisie het verlede Saterdag ’n hoogtepunt bereik toe Nadja Breytenbach die kroon opgeraap het.
Die geleentheid was propvol vermaak, met vertonings deur die bekende VM6 en nuweling Samuel Shines, asook ’n balletuitvoering deur prima ballerina Laura Bösenberg.
Verskeie finaliste het spesiale toekennings ontvang.
Wenners in die onderskeie kategorieë was as volg:
Talent: Yana Haenisch
Algemene kennis: Varaakuani Hambira
Topmodel: Johanna Swartbooi
Openbare redevoering: Michelle Labuschagne
Mej. Debutante: Nashya Dunaiski
Gesondheid & fiksheid: Michelle Labuschagne
Body strong: Johanna Swartbooi
Persoonlikheid: Lawren Otto Pringle
Publiek se keuse: Emily Kandanga
Fotogenies: Yana Haenisch.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie