Melkboere in Vrystaat sit met hande in hare

Volgens die Melkprodusente-organisasie is net 186 melkboere oor van die 929 wat in 2009 in dié provinsie was.
Alet Van Der Walt – ’n Boer van Bultfontein, Danie du Plooy, het twee weke gelede die land aan die praat gehad toe hy 6 000 liter melk op die grond laat uitloop het om mense be
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer