Met dapper stapper vir Bybels
Met dapper stapper vir Bybels

Met dapper stapper vir Bybels

Henriette Lamprecht
Die Bybelgenootskap van Namibië se jaarlikse, landswye Stap vir Bybels vind volgende Saterdag plaas.

Vanjaar neem 19 dorpe oraloor die land aan die staptog deel, wat insluit Windhoek, Okahandja, Grootfontein, Lüderitz, Hentiesbaai, Swakopmund, Walvisbaai, Gobabis, Otjiwarongo, Warmbad, Aranos, Keetmanshoop, Mariental, Omaruru, Rosh Pinah, Oranjemund, Outjo en Karibib.

Die doel van dié spesiale projek is om met die hulp van die gemeenskap geld vir die Bybelgenootskap in te samel sodat meer Namibiërs toegang tot die Bybel kan hê.

Vir meer inligting, besoek die Facebook-blad “The Bible Society of Namiba” of Esmé by 081 200 4878.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!