Met die maan gepla
Met die maan gepla

Met die maan gepla

Ronelle Rademeyer
Die wêreld en sy broer was Woensdag met die maan gepla toe aardlinge vir die eerste keer in meer as 150 jaar 'n drie-in-een maanervaring gehad het: 'n Super-, blou- én bloedmaan. 'n Belewing van die verduistering en gevolglike rooi gloed op die maan, was nie vir Namibiërs beskore nie. Republikein het lesers gevra om hul maanfoto's in te stuur en dié een is van Hennie Viljoen ontvang. Hy het die foto Woensdagaand in Windhoek van die parkeerarea by Laerskool Pionierspark af geneem.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!