Mielie-bierbrood met 5 bestanddele
Bestanddele
• 500 g (890 ml) bruismeel
• 5ml sout
• 250 ml pecorino-kaas, gerasper
• 1blik (340 g) mieliepitte, gedreineer
• 1 ½blikke (340 ml per blikkie) bier
So maak jy
Verhit oond tot 180 °C. Meng meel, sout, kaas en mielies in ’n groot mengbak. Voeg bier by en meng goed. Skep in ’n gesmeerde kastrol wat in die oond kan gaan, of ’n broodpan van so 18 cm groot. Bak vir 1 uur tot gaar. Toets met ’n dun pennetjie om seker te maak dis gaar in die middel. - Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie