Miljoene staar hongerdood in die gesig
Miljoene staar hongerdood in die gesig

Miljoene staar hongerdood in die gesig

Nigerië
Estelle de Bruyn
Meer as sewe miljoen mense staar 'n hongerdood in Nigerië se insurgensie-geteisterde noordoostelike deel om die Tsjad-meer in die gesig, het 'n woordvoerder van die Verenigde Nasies gesê.

Hongersnood duur reeds sedert verlede jaar in dele van Nigerië, waar die regering in 'n sewe jaar lange burgeroorlog teen Boko Haram-insurgente gewikkel is.

Die hoop is om met 'n internasionale skenkerskonferensie vandag in Oslo US$1,5 miljard in te samel om vanjaar voedselveiligheid in die gebied te verseker. - Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!