Mine Stones skitter
Mine Stones skitter

Mine Stones skitter

Francoise Steynberg
Die mooi, unieke juwele van Mine Stones het gemaak dat dié stalletjie as Republikein se wenuitstaller by die Namibië Toerisme Ekspo (NTE) aangewys is en 'n platinum toekenning is ook gisteraand aan hulle oorhandig. Op die foto verskyn mee. Georgina Liswaniso (links) en Lianah Bock by van die juwele wat van Namibiese edelgesteentes deur Namibiërs gemaak is. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer