Minister praat oor visvangregte
Die minister van visserye en mariene hulpbronne, mnr. Derek Klazen, spreek vandag belanghebbendes op Walvisbaai toe oor visvangregte.
Klazen, mnr. Neville Andre, die goewerneur van die Erongostreek, en mnr. Trevino Forbes, Walvisbaai se burgemeester, skop die geleentheid by die munisipale saal af.
Gesprekke gaan onder meer handel oor beleid en wetsraamwerk, tariewe en heffings, die vorming van gesamentlike ondernemings, en die voltooiing van kwota- en lisensie-aansoeke.
Foto mfmr.gov.na

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie