Ministerie kanselleer uraansoekers se boorpermitte
Ministerie kanselleer uraansoekers se boorpermitte

Ministerie kanselleer uraansoekers se boorpermitte

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die ministerie van landbou, water en grondhervorming het Headspring Investments wat by Leonardville met uraaneksplorasie besig is, se permitte vir die boor van 37 boorgate gekanselleer.
Dié filiaal van die Russiese kernkragkorporasie, Rosatom, voldoen nie aan die voorwaardes ingevolge waarvan permitte 11561 en 11562 uitgereik is nie, sê die ministerie.
Groot kommer heers onder boere en inwoners van dorpe in die Kalahari nadat dit bekend geword hoe Headspring te werk sal gaan om uraan uit ertsneerslae in die Stampriet artesiese kom te ontgin.
Volgens dr. Roy Miller, ’n geoloog, het tydens voorleggings aan belanghebbendes gewaarsku die hoeveelheid uraan wat in dié drinkwaterakwifer kan beland, sal baie meer wees as wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) as veilig vir mense beskou word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!