• Tuisblad
  • Sake
  • Ministerie sê oor C-Sixty en Nuska Technologies
Ministerie su00ea oor C-Sixty en Nuska Technologies
Ministerie su00ea oor C-Sixty en Nuska Technologies

Ministerie sê oor C-Sixty en Nuska Technologies

Augetto Graig
Die ministerie van myne en energie het in 'n verklaring gereageer op 'n bewering op sosiale media deur Windhoek se burgemeester, mnr. Job Amupanda, oor 'n faktuur van N$3 miljoen van Nuska Technologies vir die evaluering van diamante vir die ministerie.

Volgens die ministerie het mnre. John Walenga en Tironenn Kauluma C-Sixty aan mnr. Dorono Cohen verkoop. Die naam van die maatskappy is vervolgens verander, maar bly die kontrak vir die evaluering van die diamante steeds tot Oktober van krag.



Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer