Minstens 36 dood in pakhuisbrand
Minstens 36 dood in pakhuisbrand

Minstens 36 dood in pakhuisbrand

Estelle de Bruyn
‘n Roubeklaer plaas blomme en kerse tydens ‘n nagwaak ter nagedagtenis van die slagoffers van ''n brand wat die naweek in ‘n pakhuis in Oakland, Kalifornië, uitgebreek het. Die dodetal het reeds tot 36 gestyg en owerhede sê dit kan meer word. ‘n Strafregtelike ondersoek na die oorsaak van die brand is ingestel. Foto Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer