Minuut stilte in NV vir Winnie, Sackey
Minuut stilte in NV vir Winnie, Sackey

Minuut stilte in NV vir Winnie, Sackey

Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Met die aanvang van die parlementêre verrigtinge in die Nasionale Vergadering (NV) Dinsdagmiddag het die speaker, prof. Peter Katjavivi, hulde aan die ontslape me.Winnie Madikizela-Mandela van Suid-Afrika gebring.

Hy het haar as die “moeder van die Suid-Afrikaanse nasie” en ‘n “stem vir die stemloses” beskryf.

Katjavivi het namens die lede van die NV meegevoel met die Suid-Afrikaanse nasie en Madikizela-Mandela se familie betuig.

Die minister van justisie, mnr. Sacky Shanghala, het hierna die speaker daarop gewys dat die oudjoernalis mnr. Sackey Nanmugongo ook oorlede is.

Hy was 66 jaar oud en het in die jare van die bevrydingstryd vir The Voice of Namibia en ná onafhanklikwording vir die NBC gewerk.

Lede van die NV het opgestaan vir 'n minuut se stilte ter nagedagtenis aan die ontslape Madikizela-Mandela en Namugongo.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!