MIV/vigs die epidemie van ongelykhede
MIV/vigs die epidemie van ongelykhede

MIV/vigs die epidemie van ongelykhede

Henriette Lamprecht
MIV/Vigs bly die epidemie van ongelykhede. Elias Magosi, uitvoerende sekretaris van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) het op Wêreld Vigsdag wat globaal op 1 Desember herdenk word, gesê hoewel die mees kwesbares soos die jeug, minder bevoorregtes en armes aan die kortste end van die epidemie trek, het die meerderheid inwoners in die meeste lande nou toegang tot MIV-dienste en lewensreddende behandeling soos anti-retrovirale middels. Vanjaar se tema is Stop Ongelykhede, Stop Vigs. Hy het gemaan die Covid-19-pandemie het die aandag en hulpbronne van ander lewensbedreigende siektes soos malaria, tuberkulose en ander afgetrek.
"Op hierdie Wêreld Vigsdag doen ek 'n beroep op alle SADC-lidlande om die meedoënlose stryd teen MIV en vigs voort te sit om te verseker dat ons ongelykhede uit die weg ruim," het hy gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!