Mnangagwa gesels oor sy planne met Zimbabwe
Die nuwe Zimbabwiese president mnr. Emmerson Mnangagwa het vanoggend tydens sy besoek aan Namibië by Staatshuis oor sy planne vir dié land gepraat.
Hy het gesê Zimbabwe is gereed om sy eie geldeenheid in te stel en om uitvoere na die res van Afrika te verhoog in 'n poging om dié land wat eens as die broodmandjie van die vasteland beskou is, ekonomies te laat herleef.
Lees die volledige berig môre in Republikein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie