Moenie mossels eet nie
Moenie mossels eet nie

Moenie mossels eet nie

Augetto Graig
Die uitvoerende direkteur van die ministerie van visserye en mariene hulpbronne, mnr. Moses Maurihungirire waarsku die publiek om nie mossels of oesters in die Walvisbaaise akwakultuur-produksiegebied te eet nie. Volgens die jongste toetse is dit giftig en kan dit erge diarree, maagpyn, naarheid en braking veroorsaak. Simptome begin vanaf ? halfuur nadat die mossels geëet is en kan 'n dag duur. Dit is egter gewoonlik nie dodelik nie. Volgens 'n verklaring sal die ministerie 'n amptelike kennisgewing uitreik wanneer dit weer veilig vir menslike gebruik is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!