Moet maar self regmaak

Mandy Rittmann
ANONIEM SKRYF:

Daar word in groot maat kole (charcoal) gebrand. Die distrikspad noord van Kamanjab is in ’n baie slegte toestand. Na verskeie navrae om die slaggate (poeierstofgate) te herstel aan RCC (Roads Contractors Company), het hulle egter nie eens iemand gestuur om daarna te kyk nie. Mr. Derek Scholtz was met baie by RCC in kontak, maar geen hulp nie. Hy het toe maar self planne gemaak om herstelwerk te doen want geen voertuig of trok kan daar deur ry nie. En met die reëntyd op hande is dit net meer van 'n risiko, soveel so dat trokke nie meer kole wil kom laai nie, as gevolg van die swak paaie. Privaat masjienerie is gehuur om die pad net weer bruikbaar te maak.

Kommentaar

Republikein 2024-11-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 32° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 14° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 23° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 13° | 32° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 23° Ariamsvlei: 14° | 32° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 18° | 28° Mbabane: 18° | 35° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 28° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 22° | 38° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 19° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 32° Harare: 19° | 30° #REF! #REF!