Mooiste sibbe
Mooiste sibbe

Mooiste sibbe

Gerine Hoff
Die drie Boois-susters het onlangs alle titels by die Keetmanshoop Skou se skoonheidskompetisies opgeraap. Ema is as Mej. Tinkerbell 2015 gekroon, terwyl Foidia die wenner was in die kompetisie vir meisies van 4 tot 5 jaar. Lilly het die kategorie vir 2- tot 3-jariges gewen. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer