Mos-trauma verdiep

Die polisie het toegegee daar was verlede week ’n uitdaging met die verkoelingsgeriewe by hul lykshuis in die hoofstad.
Denver Kisting
Denver Kisting - ’n Ma van Rehoboth, me. Drieka Benz, wat weens die dood van haar enigste kind in rou gedompel is, het verdere trauma beleef toe sy dié dogter, me. Margaret Mos
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer