Mosambiek se ekonomie op rand van afgrond
Mosambiek se ekonomie op rand van afgrond

Mosambiek se ekonomie op rand van afgrond

Henriette Lamprecht
Suid-Afrika
Weermag ‘leen’ uit rantsoene-begroting vir DRK-sending
Die Suid-Afrikaanse weermag het klaarblyklik sonder magtiging sowat 135 instrukteurs en ondersteuningspersoneel in die geweldgeteisterde suide van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) ontplooi.
Daar is glo ook nie vir dié haastige ontplooiing begroot nie. Dit het tot gevolg gehad dat die leër R55 miljoen vir dié ontplooiing uit sy rantsoenbegroting moes “leen”, wat beteken dat daar in die volgende boekjaar waarskynlik te min geld gaan wees om ontplooide troepe te voed. Die soldate word nie as deel van Monusco, die Verenigde Nasies se ontplooiing in die DRK, aangewend nie, maar as instrukteurs vir Sending Thebe, waartydens minstens 4 500 Kongolese soldate opgelei gaan word. - Netwerk24

Nigerië
Militante val pyplyn in Niger-Delta aan
'n Militante-groep het vir die derde keer in 'n week 'n olie- en gasaanleg in Nigerië se toenenemd geweldgesteisterde en olieproduserende suide van die land aangeval.
Die Niger Delta Avengers (NDA) saboteer die afgelope maande Nigerië se olie-infrastruktuur met bomme wat veroorsaak het dat produksie van 2,2 miljoene vate per dag tot 1,4 miljoen vate per dag (die laagste in 20 jaar) gedaal het.- News24

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!