Moskee-aanval skok
Moskee-aanval skok

Moskee-aanval skok

Twee mense is gisteroggend in 'n moskee in die Bolandse dorp, Malmesbury, dood­gesteek en hul aanvaller, gewapen met 'n mes, is deur die polisie ­doodgeskiet. Hy het hom glo teen inhegtenisneming verset en op die polisie afgestorm. Die polisiewaghond Opod sal die aanvaller, die 25-jarige onwettige immigrant, Noor Allie, se dood ondersoek. Die Moslem Juridiese Raad het sy skok en afgryse ná die aanval uitgespreek. Op die foto haak 'n lid van die bomeenheid 'n tou aan die rugsak wat vermoedelik 'n bom kan wees. Hy staan dan terug en trek die rugsak van die aanvaller af. Foto Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!