Moskee-aanvaller in hof
Moskee-aanvaller in hof

Moskee-aanvaller in hof

Kanada
Estelle de Bruyn
'n Franssprekende Kanadese universiteitstudent is die enigste verdagte in 'n skietery in 'n moskee in Quebec waartydens ses mense dood is.

Kanadese owerhede het Maandag bekend gemaak die 27-jarige Alexandre Bissonnette staan tereg op ses klagte van moord met voorbedagte rade.

Bissonnette het onder streng veiligheidsmaatreëls vlugtig in die hof verskyn. Aanklaers sê al die getuienis is nog nie gereed nie en Bissonnette sal weer op 21 Februarie in die hof verskyn. Hy is nie gevra om te pleit nie. Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!