Motorbom wond minstens tien
Motorbom wond minstens tien

Motorbom wond minstens tien

Somalië
NAMPA
'n Motorbomontploffing in die suidelike Somaliese dorp Kismayo het Dinsdag minstens tien mense gewond, het die land se polisie gesê.

Die ontploffing het in 'n besige straat in die hawedorp plaasgevind. Kismayo was aanvanklik die gunsteling plek vir oorlogsmisdadigers en die militante Islamitiese groep Al-Sjabaab, wat munt uit winsgewende steenkoolhandel geslaan het, het 'n polisiebeampte gesê.

Niemand het nog aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar nie.

Inwoners sê die aantal beseerdes is veel hoër as die amptelike syfer wat deur die polisie verstrek is. - Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!