Moyane dreig Cyril: Stel my weer aan!

Die afgedankte kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) wil hê die hof moet bevind die president se optrede was irrasioneel, onwettig en ongeldig.
Marelise Van Der Merwe en Elvira Wood – Tom Moyane, afgedankte kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), sê pres. Cyril Ramaphosa het tot Vrydag om 12:00 om hom
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer