MTC-aandele binnekort te koop
MTC-aandele binnekort te koop

MTC-aandele binnekort te koop

Augetto Graig
Namibië se reuse- telekommunikasiediensverskaffer MTC se aansoek om op die Namibiese aandelebeurs (NSX) te noteer, is goedgekeur.
Die staatsonderneming het op 19 Augustus sy prospektus by die registrateur van maatskappye geregistreer, in voorbereiding vir die verwagte grootste notering sedert die totstandkoming van die NSX.
MTC wil 49% van sy gewone aandele aan die publiek beskikbaar stel, met die moedermaatskappy Namibia Post and Telecommunications Holdings (NPTH) wat die oorblywende 51% sal behou.
Die geleentheid skop op 20 September af en MTC verwag om teen die einde November genoteer te wees, ná die aanbod op 1 November sal verval.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!