MultiChoice Namibia en Airtime City vat hande
MultiChoice Namibia en Airtime City vat hande

MultiChoice Namibia en Airtime City vat hande

Lloyd Zandberg
Lloyd Zandberg - MultiChoice Namibia en Airtime City het vandag amptelik 'n vennootskap aangekondig wat DStv en GOtv-kliënte in staat sal stel om regstreekse betalings vir DStv en GOtv te maak, en ook om BoxOffice-top-ups by Airtime City-muntoutomate landswyd te kan maak.

Hierdie vennootskap is aangegaan om DStv en GOtv-kliënte beter toegang tot innoverende en gerieflike betaalopsies te gee.

Mnr. Roger Gertze, hoofbestuurder van MultiChoice Namibia, het gesê MultiChoice omarm dié nuwe oplossing vir kliënte se gemak.

"Ons verstaan die vraag na regstreekse kliëntediens en daarom is ons verheug oor die vennootskap met Airtime City. Hierdie muntoutomate bied 'n maklike betaaloplossing om ons kliënte altyd in staat te stel om sonder onderbreking TV te kan kyk."

Airtime City het tans 110 muntoutomate in supermarkte en vulstasies landswyd.

Kliënte word aangeraai om hul “smartcard"-nommers neer te skryf vir maklike verwysing, verkieslik op hul selfoon, sodat dit byderhand is wanneer hulle ‘n betaling maak.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!