Munisipale bustariewe in Windhoek styg
Munisipale bustariewe in Windhoek styg

Munisipale bustariewe in Windhoek styg

Henriette Lamprecht
Munisipale bustariewe in Windhoek het met ingang 9 Julie onderskeidelik sewe en agt persent gestyg. Die Smartcard-tarief is op van N$6 na N$6,50, terwyl die kontanttarief van N$7 na N$7,50 verhoog is. Die tariewe is verlede jaar met N$1 verhoog. Volgens die woordvoerder van die Windhoekse munisipaliteit is die verhoging steeds onder die markkoers. Passasiers word gemaan om kwitansies van busbestuurders te kry wanneer hulle betaal. Passasiers wat nie in besit van ’n kwitansie is nie, sal deur die businspekteur of ’n lid van die stadpolisie gevra word om die bus te ontruim. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!