Munte om Bybels te versprei
Munte om Bybels te versprei

Munte om Bybels te versprei

Henriette Lamprecht
Die Bybelgenootskap van Namibië se muntleggingprojek het die afgelope twee jaar na verskeie dorpe in Namibië uitgebrei. Die doel van die projek is om geld vir die verspreiding van Bybels in te samel en terselfdertyd 'n Bybelstorie met kinders te deel. Die projek word deur Interpack ondersteun wat vir elke leerling waar 'n muntlegging gehou word, 'n sap borg. Op die foto verskyn leerlinge verbonde aan 'n preprimêre skool in Windhoek na afloop van 'n muntlegging wat by die skool gehou is. FOTO VERSKAF

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!