Mynbou Ekspo 2020 nou finaal van die baan
Mynbou Ekspo 2020 nou finaal van die baan

Mynbou Ekspo 2020 nou finaal van die baan

Augetto Graig
Die Namibiese kamer van mynbou het sy Mynbou Ekspo vir 2020 afgestel.
Dit os vroeër vanweë die inperkings tot vroeg in September uitgestel, maar is nou heeltemal van die baan.
Alle uitstallers wat reeds betaal het, sal hul geld terugkry.
Die hoof uitvoerende beampte, mnr. Veston Malango, sê die kamer is hoopvol dat die ekspo in 2021 sal terugkeer.

Foto: Namibianuranium.org

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!