'n Blik op die onsigbare

Namibië sal direk baat by navorsing wat oor swartkolke gedoen word wanneer die Africa Millimeter Telescope eers op Gamsberg staan.
Elvira Hattingh
Op Woensdag 10 April is wêreld­geskiedenis gemaak toe die Euro­pese Kommissie die eerste foto ooit van 'n swartkolk vrygestel het, wat deur 'n wêreldwye netwerk van teleskope,
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer