'n Groot uitspraak
Die appèlhof se skrapping van die toekenning van N$6 miljard se werk aan China se Anhui-konstruksiemaatskappy is ‘n oorwinning vir openbare belang, die beginsels van wetlikheid en grondwetlikheid, asook goeie bestuur.
Die tender was vir ‘n nuwe lughawegebou by Hosea Kutako.
Besonderhede en onduidelikhede in die saak, moet burgers ongelukkig nie meer gerus oor konkelwerk met tenders maak nie.
Openbare opspraak het pres. Hage Geingob in Desember 2015 genoop om die tender te stuit. Hoewel die minister van werke en vervoer die lughawensmaatskappy (NAC) daarna onwettig beopdrag het om halt te roep, het die land se hoogste hof steeds bevind dat die werk onwettig aan Anhui toegeken was.
Regulasies van die Tenderraad is nie gevolg nie en daar was ook geen goedkeuring deur die Tesourie nie.
Appèlregter Dave Smuts se soms striemende uitspraak is ondersteun deur hoofregter Peter Shivute en appèlregter Sylvester Mainga.
Permanente sekretaris Willem Goeiemann het straf deurgeloop. Anhui het blitsig op die dieselfde dag aan hom teruggeskryf hulle aanvaar die tender.
Goeiemann het geen eedsverklaring ingedien nie. Volgens die hof vereis goeie en verantwoordelike bestuur dat hy sy saak moes stel.
Hoekom het hy eerder geswyg?
Daar is verskeie lesse. Selfs al keur Staatshuis ‘n projek goed, mag hoeke nie elders gesny word nie. Ministers en hoës kan nie projekte op eie houtjie toeken nie. Hulle is uitvoerders en toesighouers.
Hoeveel ander – groot en klein – tenders het al dieselfde gebreke gelei?
Hopelik sal die nuwe bestel vir openbare aankope beter werk.
So sê ander
28 Maart 2017
South Jersey's toxic legacy left long imprint
The hits of the '70s and '80s are not just a format for radio stations. In New Jersey, they're a reminder of a toxic-site legacy.
When nj.com posted some vintage photographs under the headline "Photos show the toxic wasteland N.J. was in the early day of the EPA," it garnered almost 300 comments.
Some of the responders took nj.advancemedia to task for releasing these "golden oldies". Others stated that the EPA rode into town wearing a much-needed white hat when Richard Nixon started it in 1970, but since has become a bloated bureaucracy just like older federal government agencies.
There's some truth in that, especially regarding the glacial pace of some remediation efforts.
Cleanups should take far less time. But, a pause in funding inflicted by Trump or anyone else stops the clock and sets back cleanups.
That's just a fact, regardless of whether anyone hails or demonizes the EPA.
• SOUTH JERSEY TIMES

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie