'n Hart vir diere

Ronelle Rademeyer
Dr. Sulet Gous, veearts by die Dierebeskermingsvereniging (DBV), het die afgelope naweek saam met ander veeartse in Windhoek sowat 300 honde en katte in die groter Katutura-omgewing as deel van die Have-a-Heart-­projek, teen hondsdolheid ingeënt en vir parasiete behandel. Dié projek sien om na die welstand van troeteldiere wie se eienaars nie veterinêre sorg kan bekostig nie. Verskeie borge soos MSD, Kyron, SWAVet en Auas Vet Med het die veterinêre benodighede verskaf, terwyl Kaap Agri lekkernye, water en koeldrank geskenk het. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!