'n Kultuur van geweld
Die staatshoof, pres. Hage Geingob, was Maandag so ontsteld oor beweerde ongeoorloofde geweld teen burgerlikes deur die polisie en weermag dat hy bevelvoerders op 'n knop gejaag het om verduidelikings te verskaf.
Geingob se aandrang op 'n ondersoek wys hoe ernstig hy die kwessie opneem.
Die Regshulpsentrum (LAC) se sterk bewoorde waarskuwing teen sulke menseregteskendings is belangrik.
Siviele eise teen die polisie en weermag word te veel ingedien. Die belastingbetaler betaal nie net vir suksesvolle eise nie, maar ook vir die regskostes.
Net die minimum, redelike gebruik van mag is geoorloof.
Valse aantygings moet ontbloot word en beweringe van voorafbeplande, geteikende geweld, soos die Ganja Users of Namibia (GUN) aanvoer, moet versigtig bejeën word. Tog moet daar deursigtigheid oor werklike oortredings wees. Dit ontbreek.
Dikwels word ook gerapporteer oor bewakers van die wet en vrede, polisiebeamptes en soldate, se private betrokkenheid by ernstige geweldmisdade. As mense is hulle natuurlik nie verhewe bo, of geïnsuleer van maatskaplike probleme wat misdaad kweek nie.
Uitermatige voorbeelde van geweld by die werk en huis dui egter op die insypeling van 'n kultuur van geweld – wat, soos elders in die wêreld, 'n groeiende, nasionale probleem op baie tereinne is.
Gereelde oudits oor die polisie en weermag se opleiding en misbruike – en deursigtigheid daaroor – is belangrik op hierdie front van 'n veel groter, dodelike kanker.
So sê ander
30 April 2019
No need to delay justice in Parkland massacre
No matter the recent discovery that he and his younger brother, Zachary, are entitled to split a nearly $865,000 life insurance policy, in every practical sense, Nikolas Cruz is bankrupt. It remains only for a court to declare him so.
The newly discovered windfall presumably makes Cruz ineligible for the services of his public defenders, who have filed a motion to withdraw.
The court should deny the public defenders' motion, declare Cruz to still be indigent and let the trial begin as planned in January, nearly two years after the Valentine's Day tragedy at Marjory Stoneman Douglas High School in Parkland.
Otherwise, the surviving victims and the families of the slain will have to wait even longer for justice. There's no telling how much longer.
There are two certainties that bear consideration about the future of Cruz, who in return for life without parole, is willing to confess to killing 17 students and adults, and wounding 17 others.
One is that he'll never get one cent of that insurance money. His victims have better claims to it.
The other is that he will spend every day of the rest of his life in prison. Even if he were to be spared the death sentence.
The offer he made to plead guilty remains on the table. State Attorney Mike Satz and the Parkland parents should weigh it against the consequences of a possible indeterminate delay and the not-inconsiderable chance that a jury would spare his life.
• SUN SENTINEL

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie