u2019n Maak of breek jaar
u2019n Maak of breek jaar

’n Maak of breek jaar

Ronelle Rademeyer
Namibië se kollektiewe moreel is op ’n geskiedkundige laagtepunt.

Covid-19 lei nie net tot geestelike en fisieke afmatting nie; mense se lewensmiddele en besteebare inkomste is by bodemskraap.

Epidemioloë en viroloë is nog onseker of die Omicron-variant die draaipunt in die pandemie was en of SARS-CoV-2 wat Covid-19 veroorsaak, binnekort endemies sal wees.

Dit kan die einde van die pandemie beteken, maar dit sal nog lank duur voor die land se brose ekonomie uit hoësorg is.

Ekonome maan hoër inflasie en duurder ingevoerde produkte vanweë voorsieningsprobleme wêreldwyd, bly vir eers verbruikers se voorland.

Slim besuiniging en verantwoordelike bestuur van die land se skuldlas moet die sleuteldoel wees wanneer planne beraam word om die ekonomie weer op koers te kry.

Groot gewag is verlede jaar gemaak van die land se plan om ’n wereldleier in groen waterstof te word.

Dit is belangrik dat die regering nie net die deur oopstoot vir groot nywerheidslande om hul ontkolingsdoelwitte te bereik nie. Die land land moet maksimum voordeel trek.

Faksiepolitiek gaan tydens Swapo se kongres vanjaar op die voorgrond wees. As die regerende party sy verlore steun wil herwin, moet hy morele en etiese ruggraat toon.

Politieke en ekonomiese stabiliteit was nog nooit so belangrik, nie.

Kommentaar

Republikein 2024-09-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Real Valladolid 1 vs 2 Mallorca | Celta Vigo 0 vs 1 Atletico Madrid | Espanyol 1 vs 2 Villarreal | Las Palmas 1 vs 1 Real Betis | Barcelona 1 vs 0 Getafe | Girona 0 vs 0 Rayo Vallecano SerieA: AC Milan 3 vs 0 Lecce European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 3 vs 1 Luton Town English Championship: Plymouth Argyle 3 vs 1 Luton Town #N/A Currency: GBP to NAD 22.84 | EUR to NAD 19.09 | CNY to NAD 2.44 | USD to NAD 17.11 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.26 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.18 | INR to NAD 0.2 | USD to DZD 131.76 | USD to AOA 940.1 | USD to BWP 13.08 | USD to EGP 48.31 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1666.22 | USD to ZAR 17.1 | USD to ZMW 26.37 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1920.41 Up +0.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14449.05 Up +0.55% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31276.91 Up +0.08% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9653.37 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 658.55/OZ DOWN -0.0053 | Copper US$ 4.56/lb DOWN -0.0111 | Zinc US$ 3 089.80/T DOWN -0.37% | Brent Crude Oil US$ 72.65/BBP UP +1.49% | Platinum US$ 1 001.11/OZ DOWN -0.0062 #N/A