‘n Riller vir enige ouer
Dani Booysen - Die lot van ‘n gesin op Outjo wat op video vasgevang het hoe hul oppasser hul nege maande oue baba mishandel, het oor alle grense heen die harte van lesers aangegryp.
Die rou woede wat sommige reaksies aangedryf het, is verstaanbaar, maar roer ander verhoudingskwessies aan wat ongelukkig nie die beste beeld van Namibiërs uitstraal nie.
Me. Annemarie Theron en haar man Johan verdien krediet vir hul moed om openlik oor hierdie tragiese gebeure te gesels. Gewoonlik is dit iets wat mense nie aan die groot klok wil hang nie.
Almal hoop dat klein Laila geen langdurige, sielkundige letsels opgedoen het nie.
Die voorval bewys hoe moeilik dit vir die meeste moeders is om wanneer hulle weer moet begin werk, seker te wees hul babas word goed versorg. Daar is argumente dat ma’s vir langer meer toeskietlik deur werkgewers behandel moet word.
Die Therons het hul vertroue in die regstelsel geplaas om hul en hul kind se regte te beskerm. Hoeveel inwoners volg altyd hierdie voorbeeld?
Dit is beslis jammer dat die polisie die klaers ‘n koue skouer gegee het – totdat hulle die video-opnames gesien het. Nie almal het sulke getuienis nie en twyfel oor die opregtheid en erns van klagte skend vertroue in die regstelsel.
Diegene wat summier ‘n rassekwessie van hierdie hartseer gebeure maak, kyk talle groter kwessies mis. As Namibiërs is ons op baie maniere aangewese op mekaar en as ons mekaar – selfs baie ernstig – teleurstel, moet ons versigtig wees om alles met die kleurkwas te bestryk.
Me. Theron se optrede is ‘n voorbeeld tot die teendeel.
So sê ander
20 September 2017
Last chance for Suu Kyi
The UN Secretary-General Antonio Guterres said that Aung San Suu Kyi, Myanmar's de-facto leader, has a “last chance” to halt the army offensive that has so far killed hundreds of Rohingya Muslims and forced 400,000 people to flee their ancestral land to Bangladesh.
What if Suu Kyi doesn't deliver? Will the UN and the world stand by and watch, according to the UN Secretary-General, an absolutely horrible tragedy that will be irreversible?
Suu Kyi, despite being the face of Myanmar in the international arena, is not in charge of the country's security and defence affairs.
It is even more upsetting that the three world powers—namely China, Russia and India—are not only silent about the plight of Rohingyas but through their statements have given the Myanmar's deadly military regime a sense of impunity.
We call on the UN to state unequivocally that it will be considering stringent measures, including reinstating the junta-era sanctions, targeting the military, its leadership and vast business interests, if the Rohingya persecution continues.
• THE DAILY STAR BANGLADESH

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie