u2019n Saluut aan Dash-ryers
u2019n Saluut aan Dash-ryers

’n Saluut aan Dash-ryers

Tielman van Lill
Met die eerste 22 km (van 373 km) agter die rug, beur ’n groep solomanryers Vrydagnamiddag teen die Kupferbergpas uit om die 15de weergawe van die 2020 Nedbank Desert Dash vanaf Windhoek na Swakopmund te takel. Indentifiseerbare ryers is Johan Fourie (1047), Kevin Fisch (1046), Julian Conrad (1202) en Melki Hamukoto (1237). Van die ongeveer 937 fietsryers wat weggespring het, het 778 op Swakopmund oor die eindstreep gery. Nog Dash-nuus en foto’s kan in Sport Wrap gesien word. Foto Tielman van Lill

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!