‘n Tyd van hulp
Die Tov-sentrum buite Otjiwarongo het verlede week ‘n Kerspartytjie vir die San-werkers en hul kinders op die sorgoord se plaas gehou. Volgens eerw. Edward Amadhila sal Tov meer betrokke by die mense se voeding en opheffing raak. Tatjana, ‘n skenker in Duitsland, het vir die partytjie betaal.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie