N$1 miljoen vir 30ste onafhanklikheidsvieringe
N$1 miljoen vir 30ste onafhanklikheidsvieringe

N$1 miljoen vir 30ste onafhanklikheidsvieringe

Henriette Lamprecht
Die Namibiese regering het N$1 miljoen bewillig vir die land se 30ste onafhanklikheidsvieringe op 21 Maart by die Onafhanklikheidstadion in Windhoek. Die vieringe sal ook as president Hage Geingob se inhuldiging dien.
Die uitvoerende direkteur van die ministerie van inligting, kommunikasie en tegnologie mnr. Mbeuta Ua-Ndjarakana sê hoewel sommige dele van die land nie langer ’n droogte in die gesig staar nie, is die regering se kontantvloei steeds weens ’n knypende ekonomie “laag” en is die begroting knap.
Volgens hom sal ’n redelike aantal presidente en regeringshoofde uitgenooi word, maar is dit nog te vroeg om aan te kondig wie is uitgenooi en wie het bevestig hy of sy sal die verrigtinge bywoon. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!