N$245 m. vir nuwe lughawebaadjie

Die versekering is gister gegee Namibië is so reg soos ’n roer vir die sekuriteitsoudit van lughawens.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Aanstaande jaar dié tyd sal die Internasionale Lughawe Hosea Kutako ’n nuwe N$245 miljoen-baadjie dra om as vlagskip van die land se lughawens aan internasio
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer